JAARLIKSE SLUITING VAN ONS KANTORE
Hiermee word u in kennis gestel dat hierdie kantore vir die Kersvakansie sluit op Vrydag 18 Desember 2015 om 10h30.

Ons kantore sal weer heropen op Maandag 11 Januarie 2016, 7h30.
Ons wens al ons kliënte ‘n Geseënde Kersfees toe. Geniet die ruskans saam met u geliefdes en ons vertrou dat u veilig sal reis in die tyd.
Mag 2016 vir u ‘n jaar van groot hoogtepunte wees.
Baie dankie vir u getroue ondersteuning gedurende 2015

Sonja Steenkamp en Personeel

 

Sonja-Steenkamp-(80-of-112)