Find Advisor

There are lots of reasons why people need advice from a financial adviser but there are also lots of different types of adviser, so it pays to know who to go to and when. We deliver only premium quality comprehensive financial services to our clients. This is one of the highest priorities of our company.

Our professional and caring staff is dedicated to delivering only premium quality and comprehensive financial services. This is one of the highest priorities of our company. We will work through the process to identify your needs, goals and strategy, and put your plan into action.

Sonja-Steenkamp-20-of-112.jpg
Sonja Steenkamp

Eienaar en Hoofbestuurder Ek het reeds op skool geweet ek wil ‘n rekenmeester word.  Na my studies het ek by destydse Herbst Kemp Geoktrooieerde Rekenmeesters en Ouditeure my klerkskap gedoen.  Ek is in 1995 toegelaat as Praktiserende lid van SAIPA (designation Professional Accountant SA). Ek het 1 Maart 1997 my eie praktyk begin en was […]

Nicolene Lubbe

Kantoorbestuurder Nicolene het by die Sonja Steenkamp Rekenmeesters Praktyk (SSRP) span aangesluit in Januarie 2013 as kantoorbestuurder.  Nicolene het sterk administrasie en bestuursvaardighede en is ook die persoon wat SARS kantore besoek en ons praktyk se debiteure rekeninge hanteer. Haar loopbaan voordat sy by SSRP aangesluit het, het gehelp om haar vaardighede te slyp. Nicolene […]

Jaco Botha

Bestuurder: Rekeningkunde- en Belasting Jaco het as leerlingrekenmeester aangesluit by die SSRP span in Januarie 2012. Gedurende  November 2014 het hy kwalifiserende eksamen by SAIPA geskryf en is hy toegelaat as Professionele Rekenmeester by die Instituut.  Vanaf Januarie 2015 tree Jaco op as toesighouer by die rekeningkundige en belastingafdelings van die praktyk Jaco het in […]