Jaco Botha

Bestuurder: Rekeningkunde- en Belasting Jaco het as leerlingrekenmeester aangesluit by die SSRP span in Januarie 2012. Gedurende  November 2014 het hy kwalifiserende eksamen by SAIPA geskryf en is hy toegelaat as Professionele Rekenmeester by die...

More Info

Nicolene Lubbe

Kantoorbestuurder Nicolene het by die Sonja Steenkamp Rekenmeesters Praktyk (SSRP) span aangesluit in Januarie 2013 as kantoorbestuurder.  Nicolene het sterk administrasie en bestuursvaardighede en is ook die persoon wat SARS kantore besoek en...

More Info
Sonja Steenkamp

Sonja Steenkamp

Eienaar en Hoofbestuurder Ek het reeds op skool geweet ek wil ‘n rekenmeester word.  Na my studies het ek by destydse Herbst Kemp Geoktrooieerde Rekenmeesters en Ouditeure my klerkskap gedoen.  Ek is in 1995 toegelaat as Praktiserende lid van...

More Info