SAIPA

Ons bied die beste diens

Daar is baie redes waarom mense van professionele rekenmeesters en belastingpraktisyns gebruik maak. Daar is ook baie verskillende tipes praktisyns. Dit is dus baie belangrik om die regte keuse te maak wanneer u ‘n rekenmeester en belastingpraktisyn kies.

Hieronder is ‘n paar verwysings van sommige van ons kliënte waarom hulle van Sonja Steenkamp Rekenmeesters gebruik maak.

Sonja Steenkamp Rekenmeesters is Z PR se diensverskaffer vir die afgelope 15 jaar. Deur die loop van hierdie tydperk het ons nog net goeie diens ontvang. Sonja en haar span is nooit te besig om finansiële raad te gee of om behulpsaam te wees met enige relevante versoek nie.  Dit is vir ons ‘n plesier om gebruik te maak van Sonja Steenkamp Rekenmeesters
Lynne Landman – Algemene Bestuurder
Z PR – Public Relations, Events, Graphic Design, Photography and Promotions

Lees meer

Ek is vir die afgelope 2 jaar betrokke by Sonja Steenkamp Rekenmeesters. Die tyd wat hul my besigheid se boekhouding hanteer word geken aan gemoedsrus en vertroue. Hul diens is professioneel en baie deeglik. Ek sal hul aanbeveel vir enige besigheid wat ‘n deeglike en professionele boekhouer  benodig.
Willie Engelbrecht
Habakuk Arbeidskonsultante

Lees meer

Sedert Sonja Steenkamp Rekenmeesters ons boeke doen, ervaar ons professionaliteit, goeie diens en behulpsaamheid. Anders as ander firmas maak sy gebruik van kundige personeel. Die vriendelikheid van al die personeel val ook op. Dit is net ‘n plesier om met haar te deel omdat ons weet ons is in goeie hande.
Mariane Nel
MARINELS

Lees meer

Ek wil net graag hiermee bevestig dat my besigheid al 26 jaar bestaan en dat ek die grootste deel van my besigheidsbestaan by Sonja Steenkamp Rekenmeesters is en vir geen rede sal verander nie, as gevolg van die volgende:
altyd beskikbaar wanneer jy hulle benodig; die beste sal voorstel; baie bekwaam; absoluut fantasties; probleme dadelik sal oplos; manijifiek; uiters professioneel!
Baie dankie vir alles
Dalecia Myburgh
Eienaar – Enterprise Distributors

Lees meer

‘n Paar interessante feite oor ons

0
jaar oud
0
Jaar lid van SAIPA
0
Kreatiewe spanbou sessies 'n jaar

Wenke & Nuus

New rule and auto assessment process from SARS

New rule and auto assessment process from SARS

Information and tips regarding the “NEW RULE AND AUTO ASSESSMENT PROCESS FROM SARS”. With effect from 1 December 2021, SARS has been empowered to levy a...

Lees meer
Nuusbrief: Junie 2021 – Basiese inligting insake POPI wetgewing

Nuusbrief: Junie 2021 – Basiese inligting insake POPI wetgewing

Bogenoemde wet het ten doel om die persoonlike inligting van individue te beskerm en tree in werking 1 Julie 2021.   Wat moet u as eienaar van ‘n...

Lees meer
MAART 2020 – COVID 19

MAART 2020 – COVID 19

Die Suid Afrikaanse regering het verskeie hulpmaatreëls beskikbaar gestel vir Klein Besighede tydends die “Lock Down” periode. Die hulp sluit onder...

Lees meer

Skryf in op die maandelikse Sonja Steenkamp Nuusbrief vir interessante artikels rakende finansies, produkte, ens.