Sonja Steenkamp Rekenmeesters lewer ‘n verskeidenheid dienste, waarvan die volgende:
Vir bestaande besigheidskliënte en/of kliënte wat beplan om ‘n besigheid te begin:
- Hulpverlening met besluite ten opsigte van in watter besigheidsentiteit u die besigheid moet bedryf. Byvoorbeeld: eenmansaak, vennootskap, maatskappy of trust;
- Registrasies van nuwe en wysigings aan bestaande Beslote Korporasies, Maatskappye en Trusts;
- Indien van jaarlikse CIPC opgawes vir maatskappye en beslote korporasies.
Belastingdienste:
- Registrasies by SARS byvoorbeeld BTW, LBS, UIF,SDL
- Voltooiing en indiening van eerste, tweede en derde voorlopige belastingopgawes
- Voltooiing van belastingopgawes vir individue
- Voltooiing van belastingopgawes vir maatskappye, beslote korporasies
- Voltooiing van belastingopgawes vir trusts
- Nasien van belastingopgawes en hantering van alle korrespondensie met SARS ten opsigte van “reviews” en oudits
- Voltooiing en berekening van dividend belastingopgawes
- Aanvra van Belasting Klaring sertifikate (Tax Clearance)
Payroll
- Maandelikse salarisse betalingsadvies strokies (payslips)
- Verlof registers
- Voltooiing en indiening van maandelikse EMP201(LBS) opgawes
- Voltooiing en indiening van UI-19 opgawes
- Uitreik van IRP5’e enIB3’s en indiening van IRP5 rekonsiliasies (EMP501)
- Voltooiing en indiening van Vergoedingskommissaris opgawes
- Arbeidsaangeleenthede, kontrakte en advies deur middel van verwysing na ‘n onafhanklike konsultant
Rekeningkundige en boekhoudingsdienste
- Maandelikse verwerking van data
- Voorbereiding van verslagdoeningsdokumente (mini bestuurstate) van bogenoemde verwerkte data
- Voltooiing en indiening van BTW 201 opgawes
Finansiële State
- Opstel van finansiële state
Ad Hoc dienste
- Bestuursstate
- Opstel van begrotings en kontantvloeibegrotings
- Bevestiging van inkomste
- Waardasies van besighede
- Pastel opleiding
- Inkomstebevestigings
- Besigheidsplanne
- BBEE serfikate
Pastel
- Verkoop Pastel programatuur
- Opleiding
Sekretariële dienste vir BK’s, maatskappy en trusts
- Oprigting van maatskappye
- Oprigting van trusts
- Wysigings aan BK dokumente. Byvoorbeeld: naamsverandering, ledeverandering, wysiging van besigheidsaktitiweite, jaareindes, ens
- Wysigings van maatskappy dokumente. Byvoorbeeld: naamsverandering, direkteur en aandeelhouers wysigings
- Jaarlikse opgawes by CIPC vir BK’s en maaatskappye
Testamente en Boedels
- Ons stel vir ons kliente testamente op en help hul met hul boedelbeplanning. Ons tree ook op as eksekuteurs en doen die bereddering van boedels.
Mediesefonds administrasie vir mediese praktysyns
- Ons kan vir mediese praktisyns hul rekeninge van pasiente na die mediese fondse stuur. Ons maak gebruik van elektroniese program wat die rekeninge EDI na die onderskeie mediese fondse.
