‘n Belastingvoorskrif is op belasting betalers van  toepassing  wat  inkomste uit kommissie verdien wat wisselvalig is. ‘n Geskatte belasting koers word toegepas op die maandelikse wisselvalige inkomste.

‘n Belastingvoorskrif is nie ‘n geskikte opsie wanneer;

  • Inkomste slegs eenmaal ‘n jaar aan SARS verklaar word
  • Kommissie inkomste wissel nie drasties van maand-tot-maand nie
  • Kommissie inkomste word nie verdien

 

Wat om in gedagte te hou wanneer aansoek doen vir ‘n belasting voorskrif

  • Die koers wat SARS aan die belasting betaler allokeer, is nie ‘n vaste koers nie. Dit is slegs ‘n geskatte koers wat gebasseer is op die informasie wat aan SARS voorsien
  • Die koers wat SARS aan die belastingbetaler goedkeur, vervang nie die werklike belastinq koers wat op ;aareinde bepaal word Die belasting betaler is steeds verantwoordelik om op jaareinde die verskil in belasting tussen die geskatte en werklike koers te betaal.
  • Die belasting betaler moet ‘n maandelikse berekening byhou om toe te sien dat die regte voorsiening gemaak word tussen die verskil van die geskatte en werklike koers wat op jaareinde betaalbaar sal
  • Voorbeeld: Indien SARS ‘n 18% koers goedkeur en die belasting betaIer se totale inkomste vir die gegewe jaar plaas hom/haar in ‘n 41% belastingkerf, is die belasting betaler verantwoordelik om op jaareinde die verskil tussen die geskatte en werklike koers in te
  • Neem kennis dat daar nie aa.nsoek gedoen kan . word vir ‘n spesifieke geskatte koers nie. SARS allokeer die geskatte koers aan die belasting betaler gebasseer op die informasie aan hulle

 

By Published On: March 6th, 2024Categories: Accounting, Corporate Finances, Finances, Our BlogComments Off on Vaste Persentasie Belastingvoorskrif (Tax directive)

Share This Story, Choose Your Platform!