Sonja Steenkamp Rekenmeesters lewer ‘n verskeidenheid dienste
DIENSTE
BESIGHEIDSKLIËNTE
Vir bestaande besigheidskliënte en/of kliënte wat beplan om ‘n besigheid te begin:
- Hulpverlening met besluite ten opsigte van in watter besigheidsentiteit u die besigheid moet bedryf. Byvoorbeeld: eenmansaak, vennootskap, maatskappy of trust;
- Registrasies van nuwe en wysigings aan bestaande Beslote Korporasies, Maatskappye en Trusts;
- Indien van jaarlikse CIPC opgawes vir maatskappye en beslote korporasies.
DIENSTE
BELASTINGDIENSTE
- Registrasies by SARS byvoorbeeld BTW, LBS, UIF,SDL
- Voltooiing en indiening van voorlopige belastingopgawes
- Voltooiing van belastingopgawes vir individue
- Nasien van Automatiese Asseserings vir individue
- Voltooiing van belastingopgawes vir maatskappye, beslote korporasies
- Voltooiing van belastingopgawes vir trusts
- Nasien van belastingopgawes en hantering van alle korrespondensie met SARS ten opsigte van “reviews” en oudits
- Voltooiing en berekening van dividend belastingopgawes
- Aanvra van Belasting Klaring sertifikate (Tax Clearance)
DIENSTE
PAYROLL
- Maandelikse salarisse betalingsadvies strokies (payslips)
- Verlof registers
- Voltooiing en indiening van maandelikse EMP201(LBS) opgawes
- Voltooiing en indiening van UI-19 opgawes
- Uitreik van IRP5’e enIB3’s en indiening van IRP5 rekonsiliasies (EMP501)
- Voltooiing en indiening van Vergoedingskommissaris opgawes
- Arbeidsaangeleenthede, kontrakte en advies deur middel van verwysing na ‘n onafhanklike
DIENSTE
SEKRETARIËLE DIENSTE VIR BK’S, MAATSKAPPY EN TRUSTS
- Oprigting van maatskappye
- Oprigting van trusts
- Wysigings aan BK dokumente. Byvoorbeeld: naamsverandering, ledeverandering, wysiging van besigheidsaktitiweite, jaareindes, ens
- Wysigings van maatskappy dokumente. Byvoorbeeld: naamsverandering, direkteur en aandeelhouers wysigings
- Jaarlikse opgawes by CIPC vir BK’s en maaatskappye








