Ontmoet die

Sonja Steenkamp Rekenmeesters

Span

Sonja Steenkamp

Eienaar en Hoofbestuurder

Sonja Steenkamp is  by SAIPA geregistreer as:

  •  Professional Accountant SA .
  •  Professional Tax Specialist SA
  •  Independent Reviewer SA

Met die stigting van  Sonja Steenkamp Rekenmeesters/Acccountants op  3 Maart 1997 ,  het die maatskappy  net een deeltydse student in diens gehad.  Vandag het die maatskappy 8 voltydse werknemers in diens, waaronder  3 Rekenmeesters, 3 Leerling Rekenmeestersklerke en 2 Administratiewe personeel.

Sonja Steenkamp  het ‘n passie vir die ontwikkeling van leiers in die maatkappy.  Sy is hoof van ‘n toegeweide span waar klientediens ons trots is.

In  2014 behaal sy haar   “Post Graduate Diploma in Tax Strategy and Management” aan die Universiteit van die Vrystaat  en verkry ook hierdeur Golden Key Lidmaatskap, wat aan die top 15% kandidate toegeken word.

Odette BoteS

Senior Admin Klerk en PA vir Hoof Uitvoerende Bestuurder

Odette sorg dat die administratiewe gedeeelte van Sonja Steenkamp Rekenmeesters  seepglad verloop.

Sy is ook onder andere verantwoordelik vir die administrasie rondom die Belasting Seisoen  elke jaar.

Maryka Hayward

Junior  Admin Klerk

Maryka is die vriendelike stem wat u teleofoonoproepe antwoord en ons besoekende kliente ontvang.

Sy is ook verantwoordelik vir die afdeling wat mediese eise , namens mediese praktisyns, by mediese fondse indien.

Elize Botes

Rekenmeester

Joelene Kruger

Rekenmeester

Ons span Rekenmeesters

Ons Admin span

Johan Maasdorp, Ruanè Ranft en Mardian Bezuidenhoudt

Ons Span Leerling Rekenmeesters